Wie is ons?
SAKOV se bestuur bestaan uit die Uitvoerende Komitee en dertien Streekverteenwoordigers. Bykomende funksies word verrig deur die redakteurs van die onderskeie publikasies, asook die administratiewe beampte. Kontakbesonderhede is beskikbaar op die onderskeie keuse-skakels.

